Reyno Snyman

Ek het 5 jaar gelede BULLDOGSEAL begin gebruik op dakke en reservoirs op ons plaas en dit het so goed gewerk dat ek gereeld verseelwerk vir ander boere doen