Die Naval Hill Planetarium – Bloemfontein

Gevallestudie

(Sterrewag Teater), op Naval Hill (Franklin Natuurreservaat) in Bloemfontein.

Die Naval Hill Planetarium wat bo-op die ikoniese Naval Hill in Bloemfontein geleë is, is deur twee Amerikaanse ingenieurs ontwerp W.J Hussey and R.P Lamont. Hulle het daarvan gedroom om ‘n planetarium in die Suidelike halfrond op te rig en het besluit dat Bloemfontein in Suid-Afrika die ideale plek daarvoor is.

Die planetarium is ge-open op 28 April 1928. As gevolg van ekonomiese terugslae is die planetarium gesluit in 1974.

In die later 1970’s is die planetarium in ‘n klein, intieme teater omskep.

In 1998 was die planetarium steeds in gebruik as teater, maar die groot staalkoepel en plat betondak van die foyer het geweldig gelek.

Daar is besluit om van BULLDOGSEAL waterdigting gebruik te maak om die lekkende koepel en platdak te herstel.
Wit BULLDOGSEAL BULLDOGSEAL Waterdigting is gebruik om die dakke te herstel en te verseël en het terselfdertyd ook ‘n mooi afwerking verskaf. Hierdie projek is in 1998 voltooi en tydens ‘n inspeksie in 2007 was daar steeds geen teken van agteruitgang sigbaar nie.

Die planetarium is onlangs in ere herstel en is nou die eerste digitale planetarium in Sub Sahara Afrika, en dit staan nou bekend as Naval Hill Planetarium.

lamont

Aerial observatory

 

Observatory Construction-Drawing

Black white pic of observatory

 

SterrewagPhoto